Exquisite Nails
Nail salon Beauty Salon
By Allouise Geldenhuys Fourie Update description
Reviews
Updates (5)
Review Exquisite Nails
Loading comments-box...
Madeleine S. 2016-06-12
Die beste naeltegnikus wat ek nog ervaar het. Allouise doen net altyd die ekstra myl..eks nog elke keer tevrede..meer as tevrede. You go girl..jys die...

Lorna F. 2016-05-28
proud om te se ek was haar eerste klient toe sy begin het bly nou in australia was een keer terug suid afrika toe en my naels laat doen het my naels...

Bianca V. 2018-06-21
it it IT
it it IT
Judy V. 2018-06-06
Stunning work ♡♡♡♡
Stunning work ♡♡♡♡
Linda Lizel Lotta C. 2018-05-10
Wat n besonderse stukkie mens, so danki vir jou geduld, jy absoluut fantasties!!!

Lisa Jardim S. 2018-04-18
Loved my experience with Exquisite Nails! It truly is exquisite!

Kyla J. 2018-03-04
Beste naeltegnikus ooit!!! Altyd baie vriendelik en hulpvaardig!!!Ek sal nooit weer iemand anders gebruik nie!!!! Beste diens wat ek al ooit gehad...

Cornel S. 2017-12-06
Kan nie vir n beter persoon vra om jou naals te doen nie.Voel altyd welkom en stap altyd meer as gelukkig by Allouise uit.Allouise is die BESTE.

Suretha P. 2017-03-02
Allouise is die dierbaarste persoon wat die beste diens aanbied. Ek is altyd gelukkig met haar werk. Dankie Excuisite Nails

Janita V. 2016-04-06
Allouise het my naels perfek gedoen. Vriendinne se reaksie is WOW jou naels lyk stunning. Sal Allouise aanbeveel vir oud en jonk. Nogmaals baie dankie

Marlene S. 2016-03-10
Absolutely marvelous.....baie dankie Allouise!!!

Corlia Jvr T. 2015-12-09
Dis n tralala experience van begin tot einde. Love dit elke keer.

Laetitia K. 2015-10-14
Allouise is gasvry, vriendelik en lewer fantastiese werk. Defnitief aan te beveel. X

Updates from Exquisite Nails
Popularity of Exquisite Nails
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in December:
Exquisite Nails has a total of 24 visitors (checkins) and 14724 likes.
13 reviews of Exquisite Nails.
Average grade
5
av 5.