Angelic Allure Photography -Make up and Hair
Make-up artist Beauty Salon Hair Salon
Bridal and special event professional make-up and hair done on location. Update description
Reviews
Updates (5)
Review Angelic Allure Photography -Make up and Hair
Loading comments-box...
Verishna B. 2016-05-17
Yolandi is a beautiful person and a very professional make-up artist who lives for the passion of beauty. Her skills, refined work and talent are...

Dorien De S. 2018-08-01
Yolandi, jy is rrg 'n artist. Dankie sooo baie vir jou moiete x

Monique P. 2018-07-09
Baie Baie dankie dat julle my spesiale dag almal laat pragtig laat voel het. Dankie vir die ekstra moeite met elkeen se spesiale versoeke. Julle is ‘n...

Angelique V. 2018-06-15
Baie Baie dankie Liefste Yolandi vir jou puik, asemrowende werk gister. Jy is een amazing mens met verseker n magic touch! Ek sal beslis mense na jou...

René H. 2018-04-26
Stunning!Stunning!Stunning!Weereens dankie vir my GORJUSS make-up en hare!Jy is SOOOO ñ pragtige mens en laat mens so op mens se gemak voel en eind...

Lizel Van Der W. 2018-04-18
Dankie Yolandi dat jy my so mooi laat lyk het vandag vir die styled shoot, jy is ‘n beautiful mens! Verseker ‘n towerstaf in jou hand

Adele R. 2018-02-15
Yolandi, jy het ń ongelooflike talent!!!! Jy laat mens eerstens so gemaklik voel en dan laat jy mens so mooi voel en lyk!!! Dankie vir die mooimaak...

Lee-Anne Lilly N. 2018-02-13
Ek sal Yolandi vir enige iemand aanbeveel! Sy het so ñ groot passie vir haar werk en vir mense. Dankie dat jy my so mooi laat lyk het en laat voel...

Jani V. 2018-02-11
Wow!!! Love jou werk! Beslis een van my drome om 'n fotosessie met een van jou make up looks te hê! Well done!

Janine Noke de C. 2018-01-16
Perfection! From the bottom of my heart, thank you sooo much for making me look beautiful on my wedding day, as well as my mom and bridesmaids!...

Ruchane L. 2018-01-13
Canceled on my best friends biggest day today not cool

Chantal S. 2017-12-09
Yolandi jy het 'n talent so reg uit God se hand uit! Baie Dankie vir my pragtige make up op my troudag, jy is net die heel beste! ♡

Chantel Du T. 2017-12-05
Wens Ek kon jou 10 sterre gee Dolla!! Baie Lovies

Chenel S. 2017-11-12
Yolandi het so n passie vir wat sy doen, sal nie beter kry nie!

Brunhilda Brittion P. 2017-10-31
Amazing!!! My engelkie jy doen wonderwerke, baie baie Dankie vir jou jys een van die Bestes OOOOOIT!!!!

Elmarie S. 2017-10-20
Wat jy kon vermag om “tomboy/hokkiespeler” in skoonheid (nie dat sy nie is nie) maar dis magic in jou borsels! Dis nie poeier nie dis fairy dust! ...

Elani P. 2017-10-20
Can’t wait to make use of your service one day!

Trischca K. 2017-10-14
Wow waar begin ek? Jy is n wonderlike mens en almal kan sien jy LOVE wat jy doen. Jy het my soooo mooi maak voel en lyk op my spesiale dag. Jy het so ...

Annemarié Du T. 2017-10-02
Sy is een ongelooflik Amazing mens met 'n wonderlike talent...ek het al 4jaar 'n droom dat sy my grimering moet doen en dit was die wag werd...jy is...

Erica Myburgh C. 2017-09-11
... ag ek is so ongelooflik bly ek kon my make up en hare by jou laat doen. Baie baie dankie vir my mooi maak xoxo jys n stunning mens en jou werk is...

Updates from Angelic Allure Photography -Make up and Hair
Angelic Allure Make up and H. 2017-12-05
Chantel jy het beaula gelyk op jou mooi daggie xx Dankie dat ek kon deel wees daarvan..jy is 'n pragtige mensie

Aaah dankie Chantel vir jou mooi woorde ;) jy is 'n pragtige mensie Jy het pragtig gelyk xx

Angelic Allure Make up and H. 2017-12-04
Makeup and Hair by Angelic Allure ;) Fotograaf: Rdk Photography https://www.facebook.com/rdkphotograph/

Angelic Allure Make up and H. 2017-12-02
Bridal Makeup en hare deur Angelic Allure ;) Carlia jy het beeldskoon gelyk gister

Angelic Allure Make up and H. 2017-12-01
Makeup en hare deur Angelic Allure :) Chantelle jy is beaula gelyk op jou mooi daggie

Popularity of Angelic Allure Photography -Make up and Hair
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in January:
Angelic Allure Photography -Make up and Hair has a total of 16 visitors (checkins) and 14035 likes.
20 reviews of Angelic Allure Photography -Make up and Hair.
Average grade
4.8
av 5.