Jacky's Nail Bar
open now, until 21:00
Make-up artist Bar Nail Salon
Ek doen Akriel en Bio Sculpture Gel Naels. Kan enige iemand wat vra van verwysings en telefoonnommers voorsien. Ek werk tot laat in die aande. Update description
Reviews
Updates (3)
Review Jacky's Nail Bar
Loading comments-box...
Maritsa H. 2015-08-17
Baie nice ervaring gewees. Naels lyk fantasties en voel ook bitter natuurlik. Jacky is plat op die aarde en gesels so lekker dat die tyd vlieg! Sal...

Essie Celliers B. 2014-09-12
Jacky is uitstekend in wat sy doen en ek voel sy doen iets vir elke tipe vrou, in my geval hou ek van iets funky en tog stylish en sy het nog elke...

Reshulda C. 2014-09-06
Mevrou Jacky doen baie mooi naels, weet nie wie weer my naels mooi gaan maak nie. En die mooiste van alles is dat sy enige tyd bereid is om te help,...

Maureen Webb N. 2014-09-05
Vir die beste diens, beste produk en beste waarde vir geld sal ek definitief Jacky's Nail Bar aanbeveel. As jy eers een keer by Jacky was sal jy nooit...

Sanellé E du P. 2014-09-05
Een woord: "Stunning"... Kry gewoonlik soveel komplimente nadat Jacky klaar is met my naels, beide hande en voete en almal wil weet by wie was ek vir...

Cindy Viljoen C. 2014-08-26
Ek beveel Jacky aan vir enige nael behoefte wat julle het. Nie net verloor possies die beste naeltegniekus nie mar ook n vriendelike vriendin en n...

Lize K. 2014-08-17
Worcester ons is baie jaloers. Julle kry een van die beste naeltegniekuste in die land. Hoop julle waardeer vir Jacky so baie soos ons haar waardeer...

Mariska Smith B. 2015-04-09
Vir ongelooflik e naels wat hou en elegant lyk teen ongelooflike goeie pryse! Jacky ons mis jou kom asb terug!

Elizna H. 2014-10-19
Fantastiese naels!! Love dit!! My naels was nog nooit so mooi nie!!

Lizbe N. 2014-09-10
110 % kwaliteit.
110 % kwaliteit.
Kobie Riley R. 2014-09-06
Ondersteun asb vir Jacky's Nailbar. Jy gaan nie vir 'n oomblik spyt wees nie. Professionele diens met 'n glimlag. Naels wat hou. Beautiful lyk en...

Janika R. 2014-09-06
Fantastiese naels wat hou!!*
Fantastiese naels wat hou!!*
Nerine R. 2014-09-06
100% tevredenheid elke keer gewaarborg saam met die beste Nael tegnikus, beste produkte, pragtige persoonlikheid. Beslis 'n WEN WEN kombinasie. ...

Duif L. 2014-08-17
You CAN and MAY trust Jacky with excellent service and a very personal touch

Esme Van Der M. 2014-08-16
Awesome!!!!!!
Awesome!!!!!!
Updates from Jacky's Nail Bar
Popularity of Jacky's Nail Bar
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in December:
Jacky's Nail Bar has a total of 2 visitors (checkins) and 373 likes.
15 reviews of Jacky's Nail Bar.
Average grade
5
av 5.