Gel Nails by Jacqueline Hayward
open now, until 18:00
Nail salon Beauty Salon
I am a passionate nail tech that strives in perfection.
Doing nail art for each client the way they Update description
Reviews
Updates (4)
Review Gel Nails by Jacqueline Hayward
Loading comments-box...
Jessica L. 2016-06-07
Jacqueline doen ontsettend goed naels. Sy is baie kreatief en het n passie vir wat sy doen. Ek sal haar defnitief aanbeveel sy doen haar werk deeglik...

Anita G. 2018-07-25
Ek is so tevrede met my naels, dis pragtig!

Suzette O. 2018-07-06
Kan nie wag vir my volgende besoek nie. Jy het my voete onder my uit met jou pragtige werk.

Yolandi S. 2018-05-10
Jy is beslis die beste! Lank gesoek na jou en so bly en dankbaar ek het jou op facebook gesien! Nogmals dankie vir my pragtige naels!

Yolandi N. 2018-03-10
Love my naels!! Sal beslis weer gaan! Jacqueline is baie vriendelik en baie goed in wat sy doen!

Chantal Bovey B. 2018-02-19
Ek is Baie gelukkig met my 1ste nail art. Dankie vir die vinnige terugvoer, en mooi naelkuns ek is baie beindruk. Dankie!

Naomi S. 2017-12-04
Baie vriendelik en vinnige werk. Sal beslis weer gaan om my naels te doen by Jacqueline.

Wilna van S. 2017-07-22
Exceptional nails! Friendly service! Proud to recommend this fantastic nail technician!!!

Belinda T. 2017-04-22
Baie dankie weereens vir stunning naels... dit.... Jy is die beste .. !!!

Xenia van R. 2017-01-31
Ek sou jou meer sterre gee as ek kon!
Ek sou jou meer sterre gee as ek kon!
Anene P. 2016-06-21
Baie dankie ek love my naels!!! Jou artwork is verby goed!!! Sal jou vir seker weer sien :)

Yolandi Plotz P. 2016-06-19
Baie dankie vir my stunning naels! Jy is die beste en so bly ek het op jou af gekom. Jou nail art is pragtig. Weet sommer ons gaan n lang pad saam...

Carmi Gordon S. 2016-06-02
Love them nails ! Affordable and beautiful work !! Friendly and great service

Tania de L. 2016-04-06
Mense, julle kan hierdie girl ondersteun. Sy het regtig n passie vir wat sy doen. Ek het nog nooit voorheen so welkom en tuis gevoel wanneer ek my...

Chanel D. 2016-03-12
Jy doen amazing naels! Sal beslis weer kom! Baie dankie vir al jou moeite en tyd wat jy toepas op jou kliënte!

Nicola B. 2016-03-11
Excellent service and very welcoming. Will see you on the 26th again!

Laura T. 2016-03-10
Jackie is die beste! Jy het my disaster handjies so mooi reggemaak, en ek weet ons gaan n awesome vriendskap van hier af he! Xx

Charnay Du P. 2016-03-10
Pragtige werk van 'n wonderlike dame!!! Dankie vir al jou geduld met my!!!!! :)

Heike N. 2016-03-10
Ek wil net se baie dankie Vir j moeite. Jy maak mens tuis voel en so lekker ontspan. My naals lyk awesomeness.

Chanté H. 2016-03-04
My naels is so mooi gedoen, jy werk so mooi , baie dankie

Updates from Gel Nails by Jacqueline Hayward
Jacqueline Hayward Bio Sculpture Pretoria E. 2017-11-07
L.O.V.E this colours!!!!! #yesplease #3Ddrops

Karelle's own beautiful nails !!!!

Sooooo trots op Karelle!!!! Ons padjie saam het 10Augustus '17 begin. 3 maande later en ons kan lekker speel op haar eie lang naels!!! Dit kan gedoen word - sonder tips

Jacqueline Hayward Bio Sculpture Pretoria E. 2017-11-06
All natural !!!
All natural !!!
Popularity of Gel Nails by Jacqueline Hayward
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in December:
Gel Nails by Jacqueline Hayward has a total of 12 visitors (checkins) and 1062 likes.
20 reviews of Gel Nails by Jacqueline Hayward.
Average grade
5
av 5.